07
Jun
08

Mbeki se broer voorspel megageweld

Source: Source: http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2336386,00.html

Geskryf deur verslaggewer
Vrydag, 06 Junie 2008

Moeletsi Mbeki, die broer van president Thabo Mbeki, voorspel megakonflikte as gevolg van die regering se oopgrensbeleid teenoor buitelanders. Hy het gepraat by ‘n seminaar wat deur die Instituut vir Sekerheidstudies gehou is en die regering vir die onlangse geweld geblameer.

Moeletsi Mbeki het gesê dat indien ‘n regering nie sy grense beheer, die burgers dit deur geweld sal doen.

Die adjunkminister van binnelandse sake, Malusi Gigaba, het egter die teenoorgestelde standpunt ingeneem en gesê dat die uitsetting van mense ‘n duur en futiele poging was omdat hulle so vinnig terugkom as wat hulle teruggeneem word.

Die SAOG-lande, waaronder Suid-Afrika, beplan om ‘n protokol te aanvaar waardeur hul 180 miljoen burgers vrylik oor grense sal kan beweeg.

Advertisements

0 Responses to “Mbeki se broer voorspel megageweld”



  1. Leave a Comment

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


%d bloggers like this: