29
May
08

South African regime plans to destroy Pretoria’s Afrikaner communities

As part of the ANC-Communist regime’s attempt to destroy white and Afrikaner middle class communities in the Afrikaner city of Pretoria, it plans to occupy these communities via the creation of mass black working class settlements in their midst. This absurd social engineering scheme is intended to destroy these Afrikaner communities by turning Afrikaners into a minority in their own neighbourhoods, destroying real estate prices and creating conditions for ethnic tension to flourish. Turning Afrikaner communities into Black Settlements will also mean that Afrikaners will no longer have any representation on the City Council.

These settlements are clearly along the same principles as those by the Israeli’s in the Gaza Strip and West Bank. The international community has taken a clear stance against the Israeli example. Destroying ethnic communities by means of settlement is illegal according to the rights of people’s under international law. Furthermore this violation of Afrikaner’s minority rights is also a transgression of Section 235 of the South African constitution.

SA Genocide Monitor appeals to Afrikaners not to accept this deliberate attempt by these Africanist Communists to destroy their communities and to take any and all measures possible to resist this gross violation of minority rights.

Pretoriavoorstede
Geskryf deur verslaggewer
Woensdag, 28 Mei 2008

Source: http://praag.co.za/index.php?option=com_content&task=view&id=1855&Itemid=402

Conrad Beyers
Die Vryheidsfront Plus het gesê dat nóg ‘n nuwe plan deur die Tshwane-metroraad om massalaekostebehuising op prima-eiendom in die stad op te rig, tot mislukking gedoem is vanweë eenvoudige ekonomiese beginsels.

Die plan is op ‘n verrassende wyse ernstig gekritiseer deur die Departement Stadsbeplanning, Ontwikkeling en Streeksdienste deur na die plan te verwys as “sosiale ingenieurswese” en deur sy bedenkinge oor aspekte van die plan uit te spreek.

In ‘n verslag getiteld “Proposed provisional restructuring zones in Tshwane for social housing development” beveel die ANC aan dat laekoste sosiale behuisingskomplekse dwarsoor die stad opgerig moet word met die doel om “sosiale herstrukturering – deur die vermenging van rasse en klasse te bevorder”. Hierdie verslag sal more (Donderdag 29 Mei 2008) voor die raad dien.

Die gebiede wat geteiken word sluit in Menlyn, Lynnwood Glen, Centurion, Pretoria-Noord, Mountain View en die Moot-area (wat Capitalpark, Les Marais, Parktown Estate, Mayville, Wonderboom-Suid, Gezina, Villieria, Rietfontein en Rietondale insluit).

Volgens mnr. Conrad Beyers, VF Plus-raadslid, kan die stad dit nie bekostig om ‘n verdere skok aan besighede en huiseienaars, in gebiede wat ‘n baie belangrike deel van die raad se inkomstebasis uitmaak, te stuur nie. Deur groot laekoste woonstelblokke in areas soos Menlyn, Centurion, die Moot en elders te bou, sal sakevertroue skaad en eiendomswaardes laat tuimel.

“Die ANC skep meer behuisingsplanne as huise en die DA ondersteun elkeen van die planne blindelings. Sedert die Maart 2006-verkiesing het ons talle ambisieuse nuwe planne vir behuising gesien, maar geen huise word fisies gebou nie”, het Beyers gesê.

In die verslag spreek die Departement Stadsbeplanning, Ontwikkeling en Streeksdienste sy bedenkinge uit oor die plan om laekoste-behuising in areas soos Centurion en Menlyn op te rig. Die Departement sê ook dat die nuwe plan op “sosiale ingenieurswese” neerkom en dat dit nie “nie geforseer behoort te word nie”. In verdere kommentaar waarsku die Departement dat die stadsraad “nie aan die mark moet dikteer nie” en ook dat die stadsraad se opinie dat daar plek is vir sosiale behuising in privaatsektor-gedrewe areas “nie die korrekte uitgangspunt is nie”.

Die VF Plus het gesê dat die ANC beloof het om huise vir mense in armer gebiede, amptelik bekend as die ‘Zone of Choice’, te bou. Hierdie huise is nie gebou nie en hierdie gemeenskappe voel al hoe meer verraai en vergete.

Die VF Plus het sy oproep herhaal dat die stadsraad eerder met aggressiewe behuisings- en ekonomiese inisiatiewe in arm gebiede moet begin om die probleme op te los.

“Daar is geen twyfel dat die gebreekte ANC-beloftes tot die publieke woede in arm gebiede bygedra het nie. Die ANC het nog eens begin om huise te bou en ekonomiese ontwikkeling te doen in die ‘Zone of Choice’ nie. Hulle maak net weer ‘n nuttelose plan op papier.”

Advertisements

1 Response to “South African regime plans to destroy Pretoria’s Afrikaner communities”



Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


%d bloggers like this: