29
May
08

Die aanslag op Pretoria (Onslaught against Afrikaners’ Pretoria)

Above: Blacks attacking a white owned home in Pretoria

This article appeared on the Praag website last year when the SA regime made its first announcement that it intends destroying Afrikaner communities. As the SA regime has announced its recent plans to continue with this much feared policy we decided to place this editorial:

Die aanslag op Pretoria

Geskryf deur Vlad du Plessis
Dinsdag, 30 Januarie 2007
Source: http://praag.co.za/index.php?option=com_content&task=view&id=94&Itemid=403

(Also See: South African regime plans to destroy Pretoria’s Afrikaner communities)

In der waarheid sou dit onakkuraat wees om bloot te verwys na ‘n aanslag op Pretoria. Immers is die geweldsmisdaad deur die hele Suid-Afrika nou so wydlopend dat geen dorp of stad meer ontsien word nie. Die situasie is egter besonder erg in Gauteng en die afgelope maande sien mens veral ‘n intensifisering van geweldsmisdaad in die blanke voorstede en woonbuurte van Pretoria.

Hoewel misdaad reeds sedert 1994 ‘n probleem in SA geword het, blyk dit dat anti-blanke propaganda deur die regime se uitsaaikorporasie (SABC) veral oor die afgelope jaar tot ‘n dramatiese toename in haatmisdaad teen blankes lei. Wat veral kommerwekkend is, is die “Mau-Mau”-tipe aanvalle wat voorheen tot die plase beperk was, maar wat nou na voorstedelike buurte versprei het. Henri Boshoff van die ISS verwys na lg. as “huisaanvalle”. Veelseggend genoeg, weier die regime egter om erkenning aan so ‘n misdaadkategorie te gee. Terwyl die steel van ‘n skootrekenaar of selfoon tydens sulke aanvalle as blote verdoeseling van die werklike motief , nl. terrorisme, aangewend word, moet die sinistere aard hiervan dringend en in diepte ondersoek word. Verslae uit blanke gemeenskappe wat aan Zimbabwe grens, dat daardie mislukte staat tans terroristekampe huisves, is baie waarskynlik gegrond op die waarheid. Eenhede van Apla en Umkhonto wat nie in die SANW opgeneem is nie of wat ontnugter is daaroor, het hulself gewend tot hul eie oplossing vir die “wit probleem” in Suid-Afrika. Deur transitorooftogte en ander tipes roof sou hulle hul opleidingskampe kon finansier, terwyl hul bankrot Zanu-PF-gasheer sekerlik ook ‘n meevallertjie hieruit verdien. Meer inligting oor hierdie onderwerp is noodsaaklik en daardie blanke of Afrikanerorganisasies wat tans oor die bestaande inligting beskik, sal openbare uitspake hieroor moet lewer.

Waar die terroristebendes wat plase en voorstedelike huise aanval ook al hul presiese oorsprong het, bly dit ‘n gewewe dat hulle militêr opgelei blyk te wees en dat hulle hul afgryslike operasies met ‘n politieke doelwit uitvoer. Terwyl die ANC-regime klaarblyklik beheer oor bykans alle wetstoepassing (behalwe belasting insameling) verloor het, dra dit beslis kennis van die terrorisme teen blankes. Daarvoor hoef die regime bloot koerant te lees. Tog maak hulle geen uispraak daaroor nie en wend geen poging aan om dit te bestry nie. Duidelik dra dit hul stille (of deelnemende?) goedkeuring. Deur voortdurende anti-wit propaganda en
beleidsimplementerings soos die afskaffing van die kommandostelsel op die plase, skep die regime aktief ‘n klimaat vir sulke haatmisdaad. Dat hierdie soort aanvalle die afgelope tyd besonders erg op die groter Pretoria gefokus is, is ook geen toevallligheid nie. Behalwe die
naamsverandering van die stad is daar ook die beoogde demografiese sabotasie van Pretoria-oos. Die regime se beplanning van ‘n swart woonbuurt in ‘n stedelike area wat sekerlik die hartland van die Afrikaner is, is beslis kwaadwillig.

Deur die blanke bevolking van Pretoria te terroriseer met ‘Mau-Mau’-tipe huisaanvalle sowel as die plasing van ‘n swart demografiese swaard oor die kop van die welgestelde oostelike dele, voltrek die regime sy politieke aanslag teen die Afrikaner. Deur Afrikaners veral hier (hoewel ook elders) te probeer traumatiseer en verdryf, is dit skaakmat in die Afrikaner se opperste vesting.

Of is dit…?

Baie Afrikaners probeer nog goedgelowig wees teenoor die vyandige regime. Veral diegene in die Naspers-stal (wat toenemend deur bruin Marxistiese intellektuele beheer word), sowel as die beginsellose Afrikanergrootkapitaliste, is geneë met die regime en ignoreer of verdoesel die waarheid. Konstant probeer hulle die blanke bevolking tot onderdanigheid dwing deur onder andere na die veelrassige aard van misdaadslagoffers te verwys. Dít, terwyl alle aanduidinge bestaan dat die aanvalle op blanke individue en huishoudings ‘n besonderse ras-politieke motief het.

In wisselende grade besef die gemiddelde Afrikaner dat die gort nou gaar is. Die blote feit dat Suid Afrika oor die afgelope 10 jaar 20% van sy blanke bevolking (Engelse en Afrikaners) aan emigrasie verloor het, bevestig die benardheid van die situasie.

Die waarheid omtrent emigrasie is dat baie min van ons mens daarvoor kwalifiseer. Behalwe die finansiëlekoste-aspek, berus die immigrasiesisteme van die mees algemene bestemmings (Australië, Nieu-Seeland en Kanada) op strawwe puntestelsels. Die puntetoekennings is so gestruktureer dat alleen ons top vaardigheids- en sakelui daardeur toegelaat word. Die res van ons is hier vasgekeer… Terwyl die regime enige toekomstige bedreiging in ons probeer uitskakel deur ons sistematies te laat vermoor, te verdryf en te traumatiseer verkeer die meeste van ons nou met die rug teen die muur. Die enigste keuse wat vir die meeste van ons oorbly, behalwe vir daardies wat reeds vermoor is, is om in onderdanige vrees te lewe of te veg (vreedsaam of andersins).

Die regime se strategie met Pretoria wentel ooglopend rondom die verafrikanisering van die stad. Die verandering van die stad se naam het sielkundig ‘n dissosiërende uitwerking op baie van die inwoners. Die nuwe naam maak van die stad iets vreemds, iets waarvan afstand gedoen kan word. Deur ‘n swart buurt in die hartland van ‘n hoëklaswoonbuurt aan te kondig word eiendomspryse afwaarts gedwing wat die uiteindelike degradering van die voorstede na ‘n swart werkersklasomgewing bespoedig.

Die vooruitsig van die verswarting van die voorstede tesame met ‘n (stil goedgekeurde) terreurveldtog teen die inwoners veroorsaak sielkundige en sosiale trauma. Die traumatisering van die blanke bevolking is waarskynlik daarop gemik om die inwoners tot ‘n gevoel van magteloosheid aan te spoor. Indien die inwoners voel dat daar geen salf meer aan te smeer is nie sal hulle verjaag word. Diegene wat geheel en al oorweldig voel deur die situasie kan doodeenvoudig boedel oorgee en hulself laat “assimileer”. Sodoende word die sterkste Afrikanergeografiesevestiging vernietig. Dit kan ons nie toelaat nie. Sowel die regime as sy ondersteuners gaan nou te ver. Pretoria is die punt waar ons die spreekwoordelike streep in die sand moet trek.

Sonder om noodwendig (in elk geval aanvanklik) millitêr op te tree, sal ons moet begin om beheer oor die situasie te herwin. Langer kan ons nie toelaat dat die regime se Einzatsgrupen die nagtelike ure regeer of dat ons gedreig word met ‘n demografiese verswelging in ons hartland nie. Meer as enige plek het Pretoria (veral die ooste) die potensiaal om ‘n Afrikanerstadstaat te raak. Met geen opsies oor nie sal ons vinnig en dinamies moet organiseer. Ons kan nie langer die respondente tot die regime se diktaat wees nie, maar eerder sal ons self ‘n nuwe verhaal moet begin skryf. Hoe meer Afrikaners besef hoe baie ander soos hulle oor hierdie saak voel, sal ons trauma en woede vinnig omskakel in vasbeslote selfvertroue en handeling. Elkeen van ons sal dit egter in onsself moet vind om uitgesproke te raak, deel te neem aan aksies wat georganiseer word en om nie meer tot stilswye geïntimideer te word nie. Stilbly is vir seker ‘n resep vir ons spoedige einde.

Advertisements

0 Responses to “Die aanslag op Pretoria (Onslaught against Afrikaners’ Pretoria)”



  1. Leave a Comment

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


%d bloggers like this: