22
May
08

13 rooftogte sedert Sondag in een omgewing

Geskryf deur Praag verslaggewer
Source: http://praag.co.za/index.php?option=com_content&task=view&id=1790&Itemid=402
Donderdag, 22 Mei 2008

Terwyl onbeheersde misdaad in Suid-Afrika internasionale nuus is, behoort 13 rooftogte in een gebied sedert Sondag tog die mees gevoellose misdaadwaarnemer te skok.

Tog is dit presies wat in Kameeldrift, noordoos van Pretoria gebeur het waar ‘n 65-jarige vrou, Anna Nieman, gister in die vroeë oggendure in haar huis op die Leeuwfonteinlandgoed geskiet is. Sy is tans aan ‘n asemhalingstoestel gekoppel en haar toestand is ernstig.

In 12 ander voorvalle in Kameeldrift is huise leeggemaak en motors geroof. Daar word vermoed dat ‘n bende van 20 rowers in die gebied werksaam is wat ongesteur voortgaan.

Advertisements

0 Responses to “13 rooftogte sedert Sondag in een omgewing”



  1. Leave a Comment

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


%d bloggers like this: