Jul 18 2008 10:07:13:243PM  – (SA)

Linda de Beer

Klerksdorp. – ’n Oumagrootjie van 81 is Woensdagaand in Randlespark in dié stad vermoor in die huis wat haar man twee dekades gelede gekoop het sodat sy nie “hoef te swerf” nie.

Mev. Mollie Opperman se lyk is eergisteraand eers ontdek nadat ’n bekommerde buurvrou haar oudste seun, Fanie, gebel en hy haar gevra het om te gaan ondersoek instel.

Nog net ’n TV-stel, ’……………(Click here to read further.)


0 Responses to “‘Klein, fyn’ oumagrootjie beroof en vermoor”



  1. No Comments Yet

Leave a Reply